008/2026 (OPDATERING OOR KENNISGEWING 007/2026)
27 Januarie 2026
Geagte Oraniërs,
OVD KON, MET HULP VANUIT DIE GEMEENSKAP, DIE PERSONE IN DIE VIDEOS VAN KENNISGEWING 007/2026 KONTAK
Die twee persone wat op die kameras opgeneem was en wie se identiteit benodig was, is opgespoor en OVD is tans in gesprek met hulle.
OVD wil inwoners hiermee opreg bedank vir die goeie reaksie op die vorige kennisgewing en die hulp daarmee om ons dorp so veilig as moontlik te hou.
Vriendelike Groete,
Theuns Wessels
Orania Veiligheidsdienste (OVD)
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…