Die sensus getalle is gereed en moet nog net hierdie week finaal deur die OAB direksie goedgekeur word, waarna dit spoedig bekend gemaak sal word.
Die Desember 2025 telling behoort dus teen vroeg volgende week (of dalk reeds laat hierdie week?) gepubliseer te word.