Word studente ook getel in die sensus?
So hartseer om te sien hoe ons Volkstaat verklein...😓
Ja, almal in Orania, insluitend studente, word getel.
Dis waar dat ons eerder groei sou wou sien as die effense vermindering in getalle, maar as Dorpsraad is ons darem nog glad nie op die punt waar ons dit as "hartseer" sal beskryf nie. Ons voel dat Orania op 'n vaste fondament gebou word (eerstens op Christus en dan ook op korrekte en morele ideologiese beginsels) en dat daar steeds 'n baie sterk gemeenskap van inwoners is wat onlosmaaklik verbind is aan ons vryheidsideaal, met vele ander voornemende goeie inwoners wat in die proses is om Verblyfreg te bekom en na Orania te verhuis, so ons vooruitsigte lyk goed.
Selfs al sou iets soos die Amerikaanse vlugteling-opsie beteken dat ons in 2026 nog 'n verdere vermindering in inwoners het, sal dit nie die kerngesondheid van ons dorp verander nie!
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…