Wat is die stadsboufonds? Wie dra by tot dit?
Die stadsboufonds word eerskomende Maandag, 23 Februarie 2026, amptelik bekend gestel.
Ons beveel aan dat almal wat daarin belangstel (wat eintlik enige Oraniër behoort te wees, aangesien dit tot voordeel van die hele gemeenskap strek) die geleentheid bywoon vanaf 18h00 by Die Duiker gebou.
Die bydraers tot die fonds en die manier hoe dit ten bate van Orania aangewend word, sal daar verduidelik word.

Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…