Dankie vir die voorstel.
Ons stem saam dat daar van nature goeie rede bestaan hoekom Orania vriende kan wees met ander gemeenskappe/gebiede regoor die wêreld, wat ook, soos ons, 'n vryheidsideaal het. Ons sal dus ook kontak maak met die APP en sien tot watter mate ons ideale en hulle s'n versoenbaar is met mekaar en hoe daar moontlike onderlinge ideolgiese ondersteuning tussen ons en hulle kan wees.