klagtes

Bokkieweek oor Paasnaweek

Hiermee my diepste teenkanting en beswaar oor julle aanbieding van bokkieweek oor Paasnaweek. Dit is ons allerheiligste Christelike vakansiedae en julle verbaster dit met die sport- en geldgod! SKAAM JULLE ORANIA!!!

Terugvoering

Dankie vir jou opmerking. Ons stem saam dat die herdenking van Paasfees 'n uiters belangrike deel van ons Christelike kalender is.

Ons is nie seker na wie jy verwys as jy praat van "ORANIA" nie, maar ons neem aan jy bedoel seker die "owerheid" van die dorp. Dit is dus belangrik om te noem dat Bokkieweek glad nie 'n geleentheid van die Dorpsraad of die OVR is nie. Om die waarheid te sê is dit ook nie eers 'n projek van die CVO skool nie - dit word slegs op hulle sportgronde aangebied.

Ook kan dit miskien help deur daarop te wys dat 'n gesamentlike kerkdiens op beide Goeie Vrydag en op Paas Sondag deel van die program van Bokkieweek uitmaak.

Jy is natuurlik welkom om steeds jou geldige opinie oor die feit dat Bokkieweek hierdie jaar op Paasnaweek val te huldig, maar ons hoop dat die inligting wat hier gegee is ook 'n ander konteks daaromtrent vir jou geskets het.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}
Maps Calender Kategorie Select Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

057/2026
(Uitgereik op: 1 May, 2026)
Ingenieursdiente
056/2026
(Uitgereik op: 1 May, 2026)
Maatskappysekretaris
055/2026
(Uitgereik op: 28 April, 2026)
Inligting en Skakeling
054/2026
(Uitgereik op: 28 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…