Bestaan Orania Rebelle nog? Wat het gebeur van hulle?
Wat is die verskil tussen BKO se span en Orania se span?
Daar is op hierdie stadium nie 'n Orania "dorpspan", soos wat die Rebelle vantevore was nie. Dit is dus 'n gaping wat inwoners graag kan vul deur bv 'n klub te stig en 'n rugbyspan te organiseer.
BKO se span is egter 'n oop klub, waar enige inwoner van Orania by kan inskakel, so indien selfs ouer manne baie graag betrokke wil raak, kan hulle dit met graagte daar doen.
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…