Is dit dalk moontlik vir die dorpraad om die sirkel by die veiligheids gebou weer wit te kan verf en miskien op daardie hoek n straatlig aan te bring en miskien n straatlig by meester sé draai. Ek vind dit moeilik in die donker die om die randsteen te sien veral as n ander motor ook in die draai of sirkel is.
Dankie vir jou vraag en voorstelle en vir die goeie gesindheid waarin jy dit stel.
Ons afdeling Ingenieursdienste gee die volgende terugvoer:
"Ons sal die verf op ons lysie plaas en kan doen sodra daar geleentheid is.
Die straatligte sal geïnstalleer word wanneer OOM daardie hele sirkel area opgradeer (as deel van die verdere ontwikkeling van die hele gebied voor en rondom die nuwe Werksgebou).
Die straatlig by Meester se Draai sal ’n sonkrag opsie moet wees want daar is nie krag naby nie. Ons hou die voorstel in gedagte."
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…