Help my asseblief reg—ek sien glad nie enige Christelike vakansiedae op die kalender nie.
Hier is al Orania se vakansiedae in 2026, insluitend die Christelike dae.
1 Januarie (Do) - Nuwejaarsdag
27 Februarie (Vr) - Majubadag BKO
3 April (Vr) - Goeie Vrydag Kerke
6 April (Ma) - Paas Maandag Kerke
6 April (Ma) - Stigtingsdag Orania Dorpsraad
14 Mei (Do) - Hemelvaartdag Kerke
31 Mei (So) - Bittereinderdag FAK/OOM
14 Augustus (Vr) - Taaldag/Taalweek Oker
10 Oktober (Sa) - Heldedag Orania Beweging
16 Desember (Wo) - Geloftedag Geloftefeeskomitee
25 Desember (Vry) - Kersfees Kerke
26 Desember (Sa) - Welwillendheidsdag
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…