opmerkings

DRINGEND!! MIDDELPOS

Orania, Solidariteit, Pretoria FM, Lex Libertas en al die ander afrikanerorganisasies moet nou dadelik saamstaan en n fondsinsamleing doen om Middelpos te koop. Ons sal skenk!!!

 

Begin nou dadelik!!!!

Terugvoering

Dankie vir jou ooglopende passievolle ondersteuning van die ideaal dat daar grondgebiede moet wees waarin ons mense weer 'n vrye volk kan wees wat oor ons eie belange kan "regeer"!

Orania is natuurlik 'n plek wat reeds beduidende praktiese stappe geneem het oppad soontoe. Die feit dat ons eie munisipaliteit wettiglik erken word en dat ons 'n amptelike oorlegsone het waarin ons besluite oor ons eie grondgebruik kan neem, gee ons reeds 'n redelike groot mate van plaaslike selfregering.

Dit is juis die afwesigheid van munisipale-status en 'n oorlegsone wat ongelukkig die moontlikheid van 'n plek soos Middelpos om 'n volgende Orania te word baie onwaarskynlik (of minstens baie moeilik) maak. Middelpos is deel van ander munisipaliteite se grond, waaraan hulle belasting moet betaal en waar hulle goed soos enige nuwe geboue en ontwikkeling moet laat goedkeur ens (dinge wat in Orania alles in ons eie beheer is).

Dit is dus nie dadelik duidelik of Middelpos juis 'n vatbare opsie is om meer as net 'n Afrikaner-"estate" te skep nie, terwyl Orania alreeds verby daardie punt gegroei het tot waar ons begin om 'n hele streek-effek te hĂȘ.

Indien Afrikaners op die einde wel Middelpos koop en 'n soortgelyke gemeenskap as Orania daar begin vestig, sal ons natuurlik in groot vriendskap met hulle kan staan en sal ons saam bid daarvoor dat die Here ook vir hulle op wonderbaarlike wyse groter en groter amptelike vryheid sal bewerkstellig, soos wat die geval was in Orania se ontwikkeling tot waar ons vandag is.

 

 

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}
Maps Calender Kategorie Select Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

063/2026
(Uitgereik op: 22 May, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
062/2026
(Uitgereik op: 11 May, 2026)
Orania Veiligheidsdienste
061/2026
(Uitgereik op: 11 May, 2026)
Ingenieursdiente
060/2026
(Uitgereik op: 7 May, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am
3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…