058/2026

OAB SE SPESIALE AANDEELHOUERSVERGADERING OP 22 MEI 2026 – LOKAAL HET VERANDER

Uitgereik op: 4 May 2026
Maatskappysekretaris

0

OAB SE SPESIALE AANDEELHOUERSVERGADERING OP 22 MEI 2026 – LOKAAL HET VERANDER

058/2026
4 MEI 2026
Geagte Oraniërs,
OAB SE SPESIALE AANDEELHOUERSVERGADERING OP 22 MEI 2026 – LOKAAL HET VERANDER
Opsomming : Let asb daarop dat die lokaal vir die OAB AJV van 22 Mei 2026 verander het na die BKO Ouditorium. Alle ander inligting in kennisgewing 056/2026 (en weer hieronder ingesluit), bly dieselfde.
Hiermee ontvang u skriftelik kennis dat ’n spesiale aandeelhouersvergadering van Orania Aandeleblok (RF) (Eiendoms) Beperk DV op Vrydag, 22 Mei 2026 om 16:00 in Orania se Gemeenskapsaal gehou sou word, maar as gevolg van die onbeskikbaarheid van die lokaal, die vergadering verskuif word na Bo-Karoo Opleiding se Ouditorium op Orania.
Indien u nie die vergadering kan bywoon nie, mag u die aangehegte volmagvorm gebruik om iemand volmag te gee om u tydens die vergadering te verteenwoordig. In die geval waar ʼn aandeelhouer ʼn regspersoon is, moet volmag aan ʼn natuurlike persoon gegee word. Alle volmagvorms moet voor of op Woensdag, 20 Mei 2026 om 15:30 by die Orania Poskantoor in die aangewese bus geplaas, of per e-pos gestuur word aan oraniastem@gmail.com.
Klik die skakel hierna om die volgende dokumente af te laai:

• Sakelys (kennisgewing)
• Volmagvorm
U kan die volmagvorm voltooi, skandeer en e-pos na oraniastem@gmail.com.
Die onafhanklike komitee wat verantwoordelik is vir die fasilitering van stemmings bestaan uit lede van Orania se Rekenmeestersforum.
Ons sien daarna uit om u by ons vergadering te ontmoet.
Orania groete,
Jacques van Wyk
OAB Maatskappysekretaris
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik:🔗https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

066/2026
(Uitgereik op: 25 May, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
065/2026
(Uitgereik op: 25 May, 2026)
Uitvoerende Hoof
064/2026
(Uitgereik op: 25 May, 2026)
Uitvoerende Hoof
063/2026
(Uitgereik op: 22 May, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am
3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…