klagtes

HONDE

Goeiedag, daar is nogsteeds honde wat los rondloop en oral mis. Wat kan daaraan gedoen word?

 

Terugvoering

Dankie vir jou boodskap en die vraag oor die beheer van troeteldiere wat los rondloop.

Eerstens, indien nodig, kan jy ’n afskrif van Orania se dierereëls kry deur na  Dokumente – My Orania te gaan en dan onder Afdeling C van die Dorpsreëls daarvoor te kyk. Daardie dokument sal bevestig dat jy korrek is dat honde nie veronderstel is om los rond te loop nie.

OVD se personeel is natuurlik, soos ons seker is jy bewus is, oor die algemeen baie besig met allerhande take rondom die algemene veiligheid en ordelikheid van ons gemeenskap, so hul fokus is nie deurgaans op die beheer van rondloper-troeteldiere nie. Dit is dus nuttig indien inwoners gevalle kan aanmeld, sodat OVD rekord daarvan kan hou, dit kan ondersoek en, waar nodig, kan hanteer sodat die situasie kan verbeter.

Dankie vir jou meelewendheid, en weet dat ons daarna uitsien dat jy as deelnemende inwoner van ons dorp jou deel sal bydra om die verandering wat jy voel nodig is, te help laat gebeur.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

072/2026
(Uitgereik op: 2 June, 2026)
Gemeenskapsdienste
071/2026
(Uitgereik op: 1 June, 2026)
Ingenieursdiente
070/2026
(Uitgereik op: 1 June, 2026)
Ingenieursdiente
069/2026
(Uitgereik op: 28 May, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
11
Jul
Saturday 11 July, 2026
- 11 July, 2026
10:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…