066/2026

GRONDGEBRUIK AANSOEKE VIR OAB OORWEGING – 19 JUNIE 2026 SPERDATUM

Uitgereik op: 25 May 2026
Beplanning en Grondgebruik

0

GRONDGEBRUIK AANSOEKE VIR OAB OORWEGING – 19 JUNIE 2026 SPERDATUM

066/2026

25 Mei 2026

Geagte Oraniërs,

GRONDGEBRUIK AANSOEKE VIR OAB OORWEGING – 19 JUNIE 2026 SPERDATUM

Opsomming : Enige grondgebruikaansoeke wat grensverskuiwings, konsolidasies of onderverdelings behels, moet asseblief die dorpskantoor bereik voor of op Vrydag, 19 Junie 2026, om betyds te wees om in September deur die OAB se Algemene Jaarvergadering oorweeg te word.

Neem asseblief kennis daarvan dat die Orania Grondgebruiktribunaal (OGT) se geskeduleerde vergadering van 24 Junie 2026, die laaste geleentheid bied vir ingediende aansoeke vir grondgebruik om oorweeg te word, sodat dit in September goedgekeur kan word.

Indien die aansoeke grensverskuiwings, konsolidasies en onderverdelingsaansoeke van aandeelblokke behels, sal finale goedkeuring by Orania Aandeleblok (RF) (Edms) Bpk (OAB) se Algemene Jaarvergadering wat vir 18 September 2026 geskeduleer is, geskied. Grondgebruikaansoeke behels ʼn proses waar dit eers by die Tribunaal oorweeg word en dan na OAB-direksie verwys word vir goedkeuring. Daarna is dit aan ‘n 21-dae-openbare deelnameproses onderhewig en laastens word dit na die OAB se Jaarvergadering verwys vir finale goedkeuring.

Ons versoek dus dat grondgebruikaansoeke die dorpskantoor nie later as 19 Junie 2026 bereik nie.

Vriendelike groete,

Cobus Pretorius
Hoof : Beplanning en Grondgebruik

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Maps Calender Kategorie Select Filter

Filters:

Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

066/2026
(Uitgereik op: 25 May, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
065/2026
(Uitgereik op: 25 May, 2026)
Uitvoerende Hoof
064/2026
(Uitgereik op: 25 May, 2026)
Uitvoerende Hoof
063/2026
(Uitgereik op: 22 May, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am
3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…