Goeiemôre Ek vertrou dit gaan goed.
Wanneer skep ons, ons eie Orania ID?
Is daar al 'n kommitee aangewys?
Die Orania ID is 'n goeie idee en is al in redelike diepte ondersoek.
Behalwe daarvoor dat dit simbolies kan wees van ons strewe na onafhanklikheid (soortgelyk aan die simboliese rol wat die Ora speel), kan dit ook heelwat praktiese voordele bied rondom inskakeling by amptelike Orania instellings en dalk toekomstige toegangsbeheer in sekere areas ens.
Die grootste rede hoekom Orania ID's nog nie naby daaraan is om binnekort 'n werklikheid te word nie, is ongelukkig finansies. Dit is verbasend duur om 'n ordentlike "produk" soos hierdie uit te rol, en ons begrotings kon dit nog nie akkommodeer nie.
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…