*Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee*
Opmerking/Vraag: Ek komplimenteer graag die Dorpsraad vir die opkikkering, netjies- en mooimaak van die dorp vir die Winterspele. Dit maak my trots op my dorp en my mense. Mooi gedoen aan almal wat betrokke was! Die dorp raak net beter en beter en ek sien uit na wat ons DV nog saam gaan bereik.
Baie dankie vir jou positiewe opmerking en vir die feit dat jy die harde werk wat gedoen word raaksien!
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…