100/2026
6 Augustus 2026
Geagte Oraniërs,
BEPLANDE KRAGONDERBREKING – MAANDAG 10 AUGUSTUS 2026
Opsomming: Daar is Maandag, 10 Augustus, ‘n beplande kragonderbreking in dele van Orania-Wes en op Vluytjeskraal 272.
Let asseblief daarop dat daar eerskomende Maandag, 6 Augustus 2026, van 07:30 tot 13:30, ‘n beplande kragonderbreking sal wees vir:
* Alle aandeelblokke wat aan Amarilstraat in Orania-Wes grens; en
* Meterpunte P013, P002, PS2 en PS3 op Vluytjeskraal 272.
Die onderbreking is noodsaaklik om die herleiding van oorhoofse kraglyne vanuit die landerye van Vluytjeskraal 272 af te handel.
Ons vra om verskoning vir die ongerief en waardeer inwoners se geduld en samewerking.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…