116/2026
1 September 2026
Geagte Oraniƫrs,
BEPLANDE KRAGONDERBREKING IN OEWERAREA OP DONDERDAG, 3 SEPTEMBER
‘n Kragonderbreking word beplan vir gedeeltes van die Oewerarea, vir eerskomende Donderdag, 3 September 2026, vanaf 7:30 tot 12:00.
Die volgende aandeelblokke word geraak:
⢠Oewer: H40 tot H51
⢠Boord: H80, H81, H83, H86, H87, H100
⢠Diamantlaan: H22, H38, B16, B17 en B18
⢠Sportgronde, Steenbok en Swembad
Die onderbreking is nodig vir die herleiding van elektriese infrastruktuur vanuit Diamantlaan sodat die konstruksie van die pad laagwerk kan begin.
Orania groete,
Andre van Heerden
Hoof: OVD
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: š https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ān opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: š https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…