117/2026

TYDELIKE POS BESKIKBAAR AS ONTVANGSDAME BY DIE DORPSKANTOOR

Uitgereik op: 1 September 2026
Korporatiewe Dienste

0

TYDELIKE POS BESKIKBAAR AS ONTVANGSDAME BY DIE DORPSKANTOOR

117/2026

1 September 2026

Geagte Oraniƫrs,

TYDELIKE POS BESKIKBAAR AS ONTVANGSDAME BY DIE DORPSKANTOOR

Opsomming : Die Dorpsraad het ‘n tydelike pos beskikbaar as ontvangsdame by die Dorpskantoor, tussen 5 Oktober 2026 en 19 Februarie 2027. Aansoeke sluit Vrydag, 11 September.

Oor die pos
Die Orania Dorpsraad bied ā€˜n tydelike pos aan vir ā€˜n ontvangsdame. Die tydelike termyn is vir ongeveer 4 maande en sal strek vanaf Maandag 5 Oktober 2026 tot Vrydag 19 Februarie 2027. Die suksesvolle kandidaat sal deel word van die Korporatiewe Dienste afdeling van die Orania Dorpsraad en sal verantwoordelik wees vir die bemanning van Orania Dorpsraad se ontvangs.

Die persoon sal onder meer die volgende take moet behartig:
• Ontvang van publiek en verwys na relevante personeellid/afdeling
• Beantwoord telefoon, skakel deur en neem van boodskappe
• Hantering van algemene navrae/klagtes en verwys na relevante afdeling
• Voorsien van aanmeldingsvorms en verwys na relevante afdeling
• Netjies hou van kombuis en was van skottelgoed
• Uitreiking van bewyse van adres
• Tikwerk
• Bestel, aankoop en uitreik van skryfbehoeftes
• Dokumentering van skryfbehoeftebestellings en ontvangstes op Xero
• Bespreek van lokale vir afsprake en vergaderings
• Aflos vir Uitvoerende Hoof se sekretaresse
• Algemene administratiewe funksies en ondersteuning
• Algemene ondersteuning aan die Hoof: Korporatiewe Dienste

Vereistes vir ʼn suksesvolle aansoeker
Die ideale kandidaat vir bogenoemde pos moet oor die volgende beskik:
• ‘n Sterk verbintenis tot die strewe van Orania en ʼn verbintenis tot die beginsels van selfstandigheid, selfwerksaamheid en trotse Afrikanerskap soos in Orania beoefen
• Verblyfreg in Orania
• Minimum van drie jaar ondervinding in ʼn soortgelyke administratiewe/sekretaresse omgewing
• Ondervinding in Xero sal voordelig wees
• Goeie rekenaarvaardigheid, spesifiek Microsoft Office (Excel, Word, ens.)
• Onder druk kan funksioneer en by doeldatums hou
• Uitstekende administratiewe vaardighede
• Moet in ʼn span kan saamwerk
• Netjies voorkoms, hoflik, vriendelik met goeie telefoonetiket
• VermoĆ« om verskillende take gelyktydig te doen en tyd effektief te bestuur
• Die vermoĆ« om goeie menseverhoudinge te handhaaf
• ʼn Sin vir deeglikheid
• Logies en georden kan werk

Aansoekproses
Aansoeke moet voor of op Vrydag 11 September 2026 om 16:30 by die Dorpskantoor in Orania ingedien word of kan per e-pos gestuur word aan: janneman@myorania.co.za

Vir meer inligting skakel Janneman Roux by 053 207 0063.

Orania groete,

Janneman Roux
Hoof: Korporatiewe Dienste

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

117/2026
(Uitgereik op: 1 September, 2026)
Korporatiewe Dienste
116/2026
(Uitgereik op: 1 September, 2026)
Ingenieursdiente
115/2026
(Uitgereik op: 1 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls