opmerkings

Duidelikheid

Vraag/Opmerking -Ā Kan daar asb meer duidelikheid gegee word oor die volgende: ā€œGedurende Augustus vanjaar het verteenwoordigers van die OVR en Orania se grondinstellings reeds twee hoĆ«vlakvergaderings met ’n regeringsafvaardiging gevoer.ā€

Wat tydens hierdie besoeke bespreek?

Waardeer julle terugvoering op vorige plasing!

Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee.

Terugvoering

Die regering het 'n afvaardiging gestuur met lede vanaf onder andere Thembelihle, Pixley Ka Seme, SALGA, COGHSTA, Omgewingsake, Landmeter Generaal, "Treasury", ens, en die twee gesprekke het breedweg daaroor gegaan dat die verhouding tussen Orania (wat tot dusver, as unieke geval, anders hanteer word as ander "gewone" dorpe) beter gedefinieer en geformaliseer moet word. Orania is natuurlik heeltemal te vinde hiervoor en sien dit as 'n geleentheid om ons selfstandige bestaan en onafhanklikheid verder uit te bou.

Orania se huidige status, wat dinge soos die 2000 Hooggeregshof-bevel, die Oorlegsone van 2010 en ook Artikel 235 van die grondwet insluit, word alles in ag geneem tydens hierdie gesprekke, wat waarskynlik nog lank gaan neem om tot 'n slotsom te kom.

Die OVR het op 10 September 2026 'n publieke vergadering hieroor gehou en volledige terugvoer daaroor aan inwoners gegee. Dit is ook moontlik dat hulle dit binnekort in skrif sal opsom en beskikbaar sal maak aan belangstellendes.

En terloops - ons sien nie regtig enige goeie rede hoekom hierdie gesprek anoniem gevoer moet word nie, want dit is duidelik dat die persoon wat die vrae vra 'n goeie en meelewende inwoner van Orania is (of dan ten minste 'n sterk ondersteuner, indien nie 'n inwoner nie), so ons kan eerder hierdie tipe aangeleenthede oor 'n koppie koffie bespreek! As u dus saamstem dat dit lekker sal wees om in persoon verder te gesels, kontak gerus die Dorpsraad se kommunikasiebestuurder op inligting@myorania.co.za om 'n afspraak vir 'n vriendelike gesprek te maak.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

140/2026
(Uitgereik op: 16 October, 2026)
Uitvoerende Hoof
139/2026
(Uitgereik op: 15 October, 2026)
Uitvoerende Hoof
138/2026
(Uitgereik op: 12 October, 2026)
Ingenieursdiente
137/2026
(Uitgereik op: 9 October, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

18
Nov
Wednesday 18 November, 2026
- 18 November, 2026
9:00 am
11
Dec
Friday 11 December, 2026
- 11 December, 2026
12:00 am
16
Dec
25
Dec

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls