Ons bou die stad!

Maatskappysekretaris

Maatskappysekretaris

Ons bou die stad!

Die Afdeling: Sekretariaat maak deel uit van agt afdelings wat die Orania Aandeleblok (RF) (Edms.) Bpk. (OAB) as Dorpsraad bestuur.Ā 

Die maatskappysekretaris is daarvoor verantwoordelik om al OAB se maatskappyvergaderings by te woon en die gepaardgaande reëlings daarvoor te tref.  Dit sluit alle algemene vergaderings, direksievergaderings en maatskappykomiteevergaderings in. 

Die maatskappysekretaris is ook daarvoor verantwoordelik om die sakelyste van vergaderings in samewerking met die uitvoerende hoof voor te berei, statutĆŖre kennisgewings van algemene vergaderings aan aandeelhouers te versend en noukeurig rekord te hou van vergaderingaktiwiteite deur middel van die versorging van notules.Ā  Voorts is dit die maatskappysekretaris se verantwoordelikheid om die direksie te adviseer rakende enige regulatoriese nakomingsvereistes.

Jacques van Wyk

Departementshoof

Maatskappysekretaris

Verantwoordelikhede:

Ā – Sekretariaat
– Wetlike voldoening
– Koopooreenkomste
– Aandeelregister
– Sekretaris van die Raad
– Administratiewe ondersteuning
aan die Uitvoerende Hoof
– Aandeelhouersvergaderings
– Regsdienste

placeholder.png

Maatskappysekretaris

Hierbenewens is die maatskappysekretaris ook verantwoordelik vir die instandhouding van die maatskappy se statutĆŖre rekords, opdatering van statutĆŖre inligting by die kantoor van die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom en tree hy/sy ook deurlopend op as voldoeningsbeampte om te verseker dat sinvolle korporatiewe regering en voldoening toegepas word.

OAB is verder uniek in die sin dat die Afdeling: Sekretariaat daarvoor verantwoordelik is om te sorg dat die oordragte van belange in aandeleblokke in ooreenstemming met die toepaslike statutĆŖre bepalings geskied en dat grondgebruikaansoeke, soos byvoorbeeld die konsolidasie, onderverdeling, skepping en opheffing van aandeleblokperseleĀ deur middel van skriftelike kontrakte uitgevoer word nadat dit by wyse van ā€˜n spesiale besluit/e deur aandeelhouers goedgekeur is.

Sekretariaat

As ’n afdeling, is die sekretariaat saamgestel uit die maatskappysekretaris wat oorhoofs die afdeling bestuur, en twee administratiewe personeellede wat toesien dat die oordragte van belange in aandeleblokke noukeurig volgens ’n neergelegde stelselbeskrywing en tydraamwerkĀ  plaasvind.Ā  Die afdeling se personeel is ook daarvoor verantwoordelik om toe te sien dat grondgebruikaansoeke in samewerking met die Afdeling: Beplanning en Grondgebruik oorweging geniet en ooreenkomstig die toepaslike statutĆŖre raamwerk uitgevoer word.

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

106/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Korporatiewe Dienste
105/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Uitvoerende Hoof
104/2026
(Uitgereik op: 24 August, 2026)
Inligting en Skakeling
103/2026
(Uitgereik op: 20 August, 2026)
Inligting en Skakeling

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls