voorstelle

Teer van grondpaaie

Die pad wat afgaan rivier toe word deur baie besoekers en inwoners gebruik en skep 'n slegte indruk omdat dit so rof en stowerig is. Dit moet geteer word.

Terugvoering

Die teer van die Oewerpad is beslis 'n prioriteit vir die Dorpsraad en sal moontlik reeds in die volgende begroting ingesluit word. Daar was onlangs in-diepte ondersoek gedoen om die teer van veral drie paaie wat tans probleme veroorsaak te oorweeg, naamlik die pad na Kleingeluk, die Servituutpad (Kareeboomrylaan) en die Oewerpad. Daar was onder andere meningspeilings gedoen daaroor, asook verkeerstellings en natuurlik kosteberamings ens. Die ondersoek het aangetoon dat die een wat die grootste impak op die meeste mense het die Servituutpad is (wat terloops ongeveer vyf keer meer vervoer hanteer as die Oewerpad). Daarom is die teer van die Servituutpad ingesluit in die 2025 begroting en gaan dit voor die einde van die jaar opgegradeer word met 'n 8m wye teer ryvlak, in 'n projek van amper R5 miljoen.

Die direksie van OAB sal later in die jaar eers finale besluite neem oor volgende jaar se begroting, maar natuurlik is die teer van die Oewerpad dan een van die belangrike opsies wat oorweeg gaan word.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

047/2025
(Uitgereik op: 20 March, 2025)
Ingenieursdiente
046/2025
(Uitgereik op: 18 March, 2025)
Beplanning en Grondgebruik
045/2025
(Uitgereik op: 14 March, 2025)
Uitvoerende Hoof

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

22
Mar
Saturday 22 March, 2025
9:00 am
28
Mar
Friday 28 March, 2025
- 29 March, 2025
Algemeen
30
Mar
Sunday 30 March, 2025
- 30 March, 2025
Algemeen
4
Apr
Friday 4 April, 2025
- 6 April, 2025
Algemeen

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…