klagtes

Afleweraars in Orania

Opmerking/Vraag: Hoe kan ek insette lewer aan Orania se besluitnemers oor aangeleenthede soos bv die manier hoe aflewerings van buite in Orania hanteer word?

*Nota - Volgens nuwe protokol word opmerking/vrae soms deur admin geredigeer om gepas te wees vir hierdie webwerf en om slegs die essensie daarvan weer te gee*

Terugvoering

Die OAB-direksie verwelkom insette oor enige aspekte van die bestuur van die dorp vanaf inwoners, en skep daarom verskeie kanale waardeur dit gedoen kan word.

Daardie kanale is onder andere die volgende:

  1. Die Gespreksgeleenthede met die Direksie wat 6 keer per jaar in verskillende wyke van die dorp gehou word, waartydens die direksie nie juis iets voorberei om met die gemeenskap te deel nie, maar eerder die tyd gebruik om direk met inwoners te skakel en vrae te beantwoord.
  2. Persoonlike afsprake kan met direksielede gemaak word deur die OAB maatskappysekretaris (Jacques van Wyk) via die ontvangs van die Dorpskantoor (053 207 0063).
  3. Die "Kontak Ons" skakel onder aan elke amptelike kennisgewing (of direk op die myorania.co.za webwerf).
  4. Die "Anonieme Forum" skakel onder aan elke amptelike kennisgewing (of direk op die myorania.co.za webwerf) - dus, presies waar hierdie opmerking geplaas is. LET WEL - In hierdie geval is die volledige ongeredigeerde opmerking wat daar ontvang is reeds na die maatskappysekretaris aangestuur, sodat dit onder die direksie se aandag gebring kan word.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

094/2026
(Uitgereik op: 14 July, 2026)
Ingenieursdiente
093/2026
(Uitgereik op: 10 July, 2026)
Uitvoerende Hoof
092/2026
(Uitgereik op: 10 July, 2026)
Gemeenskapsdienste
091/2026
(Uitgereik op: 8 July, 2026)
Orania Veiligheidsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am
3
Aug
Monday 3 August, 2026
- 7 August, 2026
1:00 pm
8
Aug
Saturday 8 August, 2026
- 8 August, 2026
3:00 pm
12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am
28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…