Amen op die Orania flag wat halfmas hang in julle dorp. Dit spreek boekdele van wat en wie julle werklik is. As ek nie in Namibia gebly het nie was ek definitief n Orania burger.
Baie dankie vir die ondersteuning.
Ons voel dat Charlie Kirk 'n broeder in Christus was en dat sy lewensuitkyk - dat almal die reg het om hul eie vryheid uit te leef volgens Bybelse beginsels - waardig was om op hierdie manier deur Orania vereer te word.
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…