opmerkings

Beleggings en vryheid

Hoe gaan Orania die balans handhaaf tussen beleggings in kry en mense wat besighede oopmaak en ook in beheer bly van ons eie instellings en toekoms?

Wat is maniere hoe ons ekonomiese groei en vryheid kan hê?

 

 

Terugvoering

Dit is natuurlik waar dat owerhede altyd bedag moet wees op die onbehoorlike invloed wat besighede of belangegroepe op hulle probeer uitoefen, maar Orania se strukture is alreeds tot ’n groot mate verskans teen daardie gevaar (en voortdurende geleidelike verbeterings aan ons strukture moet aanhou om dit te doen).

Wanneer nuwe beleggers in Orania betrokke raak kry hulle nie sommer net meer sê in ons strukture as wat enige ander persoon het nie. Die OVR word verkies deur ‘n “een man een stem” metode waaraan alle inwoners kan deelneem en die direksies van die onderskeie grondentiteite word verkies volgens regverdige metodes wat lankal reeds gevestig is. OAB se direksie word bv verkies deur alle aandeelhouers en die feit dat die onlangste tussen-verkiesing juis nuwe direkteure met nuwe idees aangewys het, is ’n teken daarvan dat die stelsel werk en dat beleggers en ekonomiese groei nie ons gesonde ontwikkeling in die rigting van ons uiteindelike vryheid negatief beïnvloed nie.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

048/2026
(Uitgereik op: 21 April, 2026)
Gemeenskapsdienste
046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…