voorstelle

Beter sigbaarheid

Is dit dalk moontlik vir die dorpraad om die sirkel by die veiligheids gebou weer wit te kan verf en miskien op daardie hoek n straatlig aan te bring en miskien n straatlig by meester sƩ draai. Ek vind dit moeilik in die donker die om die randsteen te sien veral as n ander motor ook in die draai of sirkel is.

Terugvoering

Dankie vir jou vraag en voorstelle en vir die goeie gesindheid waarin jy dit stel.

Ons afdeling Ingenieursdienste gee die volgende terugvoer:

"Ons sal die verf op ons lysie plaas en kan doen sodra daar geleentheid is.

Die straatligte sal geĆÆnstalleer word wanneer OOM daardie hele sirkel area opgradeer (as deel van die verdere ontwikkeling van die hele gebied voor en rondom die nuwe Werksgebou).

Die straatlig by Meester se Draai sal ’n sonkrag opsie moet wees want daar is nie krag naby nie. Ons hou die voorstel in gedagte."

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls