klagtes

Bokkieweek oor Paasnaweek

Hiermee my diepste teenkanting en beswaar oor julle aanbieding van bokkieweek oor Paasnaweek. Dit is ons allerheiligste Christelike vakansiedae en julle verbaster dit met die sport- en geldgod! SKAAM JULLE ORANIA!!!

Terugvoering

Dankie vir jou opmerking. Ons stem saam dat die herdenking van Paasfees 'n uiters belangrike deel van ons Christelike kalender is.

Ons is nie seker na wie jy verwys as jy praat van "ORANIA" nie, maar ons neem aan jy bedoel seker die "owerheid" van die dorp. Dit is dus belangrik om te noem dat Bokkieweek glad nie 'n geleentheid van die Dorpsraad of die OVR is nie. Om die waarheid te sĆŖ is dit ook nie eers 'n projek van die CVO skool nie - dit word slegs op hulle sportgronde aangebied.

Ook kan dit miskien help deur daarop te wys dat 'n gesamentlike kerkdiens op beide Goeie Vrydag en op Paas Sondag deel van die program van Bokkieweek uitmaak.

Jy is natuurlik welkom om steeds jou geldige opinie oor die feit dat Bokkieweek hierdie jaar op Paasnaweek val te huldig, maar ons hoop dat die inligting wat hier gegee is ook 'n ander konteks daaromtrent vir jou geskets het.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls