klagtes

Die Geraas van Motorfietse in Kliengeluk

Dit is nou al n geruime tydtjie wat daar elke dag Motorfietse hier in die straate jaag veral in kliengeluk dit maak mens se honde so verboureed mens weet nie meer wat om te doen om jou honde kinders klam te hou as die Motorfietse so jaag nie en dan wat nog van hulle dra nie eers valskerm nie kan daar nie asb iets daar omtrent gedoen word nie

Terugvoering

Dankie vir die aanmelding hiervan.

Ons stem saam dat sulke optrede gevaarlik is vir ander inwoners en dat dit mense se rus verstoor, so dit moet dus aangespreek moet word op só manier dat die oortreder die gevolge van sy aksies verstaan en in die toekoms 'n lid van die gemeenskap word wat nie ergenis of gevaar veroorsaak nie.

As moontlike oplossing hiervoor, die volgende:

  1. Indien dit moontlik is om dit op foto of video vas te lĆŖ en vir OVD te stuur, sal dit baie help om die situasie te hanteer.
  2. Selfs al is dit nie moontlik om foto's of videos te neem nie, moet mense dit asb steeds by OVD aanmeld deur 060 501 7877 te bel (dit is natuurlik nie effektief om dit net op informele WhatsApp groepe te noem nie!).
  3. OVD sal hierdie in gedagte hou met hulle volgende opkomende operasies rondom die toepassing van verkeersreƫls.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls