Die Kruger Beeld Voetstuk soos voorgestel deur Christiaan van Zyl is absoluut aaklig met geen relevansie tot die oorsprinklike voetstuk of Orania nie. Om dit meer by Orania te laat pas moet dit met klip gebou en baie ruwer gebou wees as die gladde ou steentjies wat hy voorstel. Ons is n ruwe, harde wereld, nie n gesofistikeerde samelewing met sulke onvanpaste argitektuur nie. Ek dink julle moet of n referendum hou oir die vorm daarvan of n kompetisie uitskryf oor die ontwerp daarvan.
Dankie vir jou insette oor die ontwerp van die voetstuk vir Pres Kruger se standbeeld. Ons het dit deurgee aan die ontwikkelaars sodat hulle dit kan oorweeg.
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…