opmerkings

Die Voorgestelde Dorpsplein

Die voorgestelde nuwe Dorpsplein sal nooit realiseer tensy werkskepping nie dramaties toeneem nie. Die plein is die plek waar die geld uitgegee moet word, maar waar us die teenpool waar die inkomste gegenereer moet word wat daar en op behuising spandeer moet word. Ons hol nou al jare om hierdie kwessie maar niks word daaromtrent gedoen nie. Geen eksterne belegger wat n rendament op sy belegging soek gaan miljoene aan n geboue of geboue soandeer as hy nie iets daaruit gaan maak nie. Nie almal kan soos Solidariteit geboue bou sonder winsbejag omdat hulle die ideologie probeer bevorder nie. Hierdie voorstelle en die burgermeeste se onlangse brief met visies van n internasionale kughawe, ambassades ens is niks anders as n poging om mense daarbuite na Orania te probeer lok deur hierdie uiters rooskleurige ontwikkelingsprentjie te skilder nie. In wese verskil dit weinig van Ramaphosa se hoetegnologie stad wat hy vyf jaar terug al by Lanseria aangekondig het en intussen het nog geen beleggers na vore getree nie, en dit met miljoene inwoners in daardie omgewing. Kom wees nou realisties, ons kan nie eers n ATM in plek stel nie maar ons droim van n megadorp?

Terugvoering

Baie dankie vir jou insette oor die dorpsplein. Ons het dit deurgegee aan die ontwikkelaars, sodat hulle dit in gedagte hou, alhoewel hulle reeds gedetaileerde studies en analises gedoen het wat die lewensvatbaarheid van die projek bevestig as die verdere ontwikkeling van Orania oor die volgende ongeveer 15 jaar of so in ag geneem word.

Maar indien dit dalk help vir gemoedsrus oor die finansiële toekoms van die dorpsowerhede (waartoe inwoners bydra met hulle belastings en heffings), onthou dat hierdie ontwikkeling deur 'n aparte ontwikkelingsmaatskappy (OOM) gedoen word, so die dorp self se fondse is nie in gedrang daardeur nie.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

048/2026
(Uitgereik op: 21 April, 2026)
Gemeenskapsdienste
046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…