Ons sien daar is 'n winkel in Orania wat "dobbel" kaartjies verkoop en ons voel dat dit waarskynlik teen die dorp se interne reëls is en dat dit aangespreek moet word.
Terugvoering
Dankie vir hierdie inligting. Die Dorpsraad het ’n proses van stapel gestuur om die situasie met die perseel-eienaar te bespreek, sodat alle aktiwiteite by die etos van ons dorp kan inpas.