Goeie dag,
Dankie vir alles wat julle doen vir ons mense.
Is daar planne om n groter hospitaal/kliniek op te sit nou dat die bevolking oor 3000 trek.
Ek sal ook graag wil weet wanneer Orania beplan om rerig te petisie vir totale onafhanklikheid. Ek weet so n proses is natuurlik baie kompleks, maar wat is die gesprekke rondom die?
Weereens dankie vir wat julle doen.
Groete
Dankie vir jou boodskap en positiewe gesindheid.
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…