Wat is die proses om ons eie dokters op te lei?
Orania se huidige tersiêre opleidings-instelling, Bo-Karoo Opleiding (BKO), bied kursusse om amptelik gekwalifiseer te word in sekere ambagte (loodgieter, elektries, messelary ens) en dan ook in boerderybestuur en tuisversorging ens.
Daar word sterk gevorder daarnatoe om hierdie huidige aanbiedinge uit te brei sodat BKO 'n volwaardige univrsiteit kan word wat ook graad-kursusse aanbied.
Almal droom daarvan dat daardie graad-kursusse eendag selfs medies insluit, sodat ons dokters kan produseer, maar natuurlik is daar massiewe-groot vereistes waaraan 'n mediese skool moet voldoen voordat aanvaarde geakkrediteerde dokters wat daaruit kom internasionaal aanvaar sal word en hulle wettiglik mediese dienste mag verskaf, so daar is nog geen kort- of mediumtermyn roete om dit 'n werklikheid te maak nie. Die insette om dit te doen sal ook letterlik tiene van mijoene Rande kos, wat 'n wesenlike hekkie is vir 'n klein gemeenskap soos Orania om op hierdie stadium te oorkom.
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…