voorstelle

Dorpswembad

Goeiedag,

Ek wil graag 'n voorstel maak oor hoe ek dink die Dorpswembad beter bemark kan word en gevolglik meer inkomste genereer.

My vermoede is dat die mure rondom die swembad die mooiheid en aanloklikheid daarvan wegsteek. Oorweeg dalk om die huidige mure te verwyder en eerder van die nuwe soort draadheiningtegnologie gebruik te maak. Omdat hierdie tipe heinings deursigtig is, vertoon die swembad beter vir almal wat daar verby ry of stap. Dit help ook om vir mense te wys hoeveel besoekers daar reeds is wat 'n lekker tyd het, wat nog meer mense behoort te lok: voete trek voete.

Dink gerus daaroor! Ek dink dit kan werk!

Terugvoering

Baie dankie vir die sinvolle opmerking. Ons stem honderd persent saam met jou!

Dis waar dat die hoƫ muur die bemarkbaarheid van die swembad belemmer. Ons beplan dus om definitief die muur te verander, en die metode wat jy voorstel is een van die mees waarskynlike opsies wat oorweeg word.

Dis maar egter, soos met meeste dinge, 'n kwessie daarvan om die fondse te vind daarvoor! Ons finansies is baie beperk en daar is 'n magdom dinge wat ons aandag verg, so dis maar altyd 'n balanseertoertjie om die beste waarde vir die meeste mense te bied met die geld wat beskikbaar is.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls