Ons vermoed jy verwys na die Groeifonds, waar mens reeds kan belê in nuwe projekte wat in Orania aangepak word. Die inligting daaroor kan in die prent hieronder gsien word.
Let egter daarop dat dit nie 'n fonds van die Orania Dorpsraad self is nie (op wie se webwerf jy jou navraag geplaas het), maar dat dit deel is van die Orania Ontwikkelings Maatskappy (OOM).
