Kan daar asseblief ondersoek ingestel word by **** oor geraas op sondae.Die eienaar /huurder daar hardloop gereeld n kompressor op sondae laat middae,en slaan voorwerpe met hammer.
Vriendlike Groete.
Dankie vir u skrywe en vir die besorgdheid oor geraas wat bure kan steur. Natuurlik wil mens - veral in Orania ā sorg dat inwoners in goeie buurmanskap saamleef en mekaar se behoeftes in ag neem.
Vir hierdie tipe situasies word dit altyd aanbeveel dat inwoners eers self met mekaar daaroor gesels en by ān oplossing probeer uitkom (al is dit dan ook met ān anonieme briefie onder iemand se deur as enige moontlike konflik vermy wil word), maar indien dit nie suksesvol is nie, kan ān amptelike klagte by OVD gelĆŖ word. Mens moet dit in persoon doen, maar natuurlik word die persone wat die klagtes lĆŖ se identiteit gepas bewaar.
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…