klagtes

Gesindheid van oraniers

Die gesindheid van oraniers is glad nie wat dit was 'n jaar terug nie.

 

As iemand wat vir 'n tweede keer orania besoek is dit skokwekkend om te sien day mense nie so vriendelik en behulpsaam is soos wat hulle 'n jaar terug was nie.

As 'n toeris sal dit vir my 'n draai punt wees o. Eerder na 'n ander plek toe te gaan as om orania weer te besoek.

 

Hopelik is daar iets wag gedoen kan word hieraan.

 

Dit was ongelooflik om dit verlede jaar te ervaar en die jaar is die heeltemal die teenoorgestelde ervaring.

 

Dis baie hartseer om te sien en die feit dat ek die jaar familie genooi het om orania te besoek is ek bekommerd dat hulle nie die selfde eerste ervaring soos ek sal he nie

Terugvoering

Dis baie jammer om te hoor dat jy 'n slegter-as-normale ervaring gehad het met mense wat blykbaar onvriendelik teenoor julle opgetree het.

Oor die algemeen is Oraniƫrs baie vriendelik met besoekers, soos gesien kan word uit die dosyne komplimente wat ons deurgaans daaroor ontvang, maar dit is natuurlik ook waar dat 'n besoeker moontlik ongelukkig kan wees en 'n paar mense op slegte oomblikke kan teenkom, wat dan 'n hele besoek kan bederf.

Ons hoop en vertrou dat julle negatiewe ervaring net 'n uitsondering was en dat ons besighede se aanhoudende fokus op vriendelike diens sal aanhou om besoekers, insluitend vir julle, tevrede te stel.

As julle dalk die spesifieke geval in meer detail wil bespreek, is julle welkom om 'n e-pos daaroor te stuur na inligting@myorania.co.za , dan kan daar in meer diepte ondersoek gedoen word.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls