Asseblief hou ons op hoogte van die nuwe verwikkeling in verband met gesondheidsorg in Orania.
As julle dit kan live stream of selfs af neem en post sal dit wonderlik wees.
Dankie en sterkte
Terugvoering
Ons (die Dorpsraad) het vir die betrokke privaat maatskappy (Orania Gesondheidsorg MSW) laat weet van hierdie versoek en hulle sal sien of hulle daaraan kan voldoen.