opmerkings

Gevolge van immorele optrede

Daar is bewerings dat sekere mense in Orania, as gevolg van hul posisies, daarmee wegkom om immoreel en sedeloos op te tree, terwyl ander "gewone" mense dit nie mag doen nie. Hoekom is dit so?

Terugvoering

Dit is glad nie die geval nie. Almal in Orania val onder dieselfde reƫls en het dieselfde gevolge as hulle dit oortree.

Maar let ook daarop dat die "polisiƫring" van goed soos moraliteit en sedes deur kerke en die gemeenskap self hanteer word, so dit is nie iets waarby die owerhede betrokke raak nie. Niemand se verblyfreg word bv ooit opgehef as gevolg van sedelose optrede nie, onafhanklik van die posisie wat die persoon in die gemeenskap bekleƫ (behalwe natuurlik as enige optrede onwettig is, soos bv molestering ens, wat wel tot die opheffing van verblyfreg en moontlik ook kriminele vervolging sal lei). Die gemeenskap, en miskien werkgewers, sal waarskynlik wel gesprekke met die betrokke partye voer of dalk optree teen hulle, maar dit sal nie van die owerheid se kant af kom nie.

Indien iemand in elk geval bewyse van onaanvaarbare gedrag deur Oraniërs onder die Dorpsraad se aandag wil bring, maar glad nie hulle eie naam aan die aanmelding daavan gekoppel wil hê nie, kan dit onder andere op hierdie Anonieme Forum gedoen word as volg:

  1. Laai die bewyse (bv dokumente of videos of foto's of e-posse of whatsapp boodskappe ens) op 'n plek op die internet waar dit nie aan die publiek sigbaar sal wees nie (bv op 'n googledoc of op youtube of so iets, met die instellings van so aard dat dit privaat bly).
  2. Stuur 'n skakel na daardie bewyse na die Dorpsraad deur 'n plasing op hierdie Anonieme Forum te maak. Sulke plasings word nie outomaties sigbaar aan die publiek nie, maar die Dorpsraad ontvang dit wel. Op daardie manier sal die bewyse verskaf word sonder dat die aanmelder se identiteit bekend word.

 

Maar die maklikste manier om enige besware by die Dorpsraad aan te meld is egter maar net om die afdeling Regspraak persoonlik te kontak, want sulke aanmeldings word altyd streng konfidensieƫl hanteer.

 

 

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls