Goeie dag.
Baie dankie vir die harde werk wat gedoen is om die drankverkope en gebruik reëls op te skerp! Ek dink dit behoort elk Oraniër na aan die hart te lê om n sobere beeld na die buitewêreld uit te dra. Orania kan nie bekostig om in 'n drank nes te ontaard nie, gegewe die reklame en bemarking en ook die feit dat daar gefokus word op groei in die opleidings sector.
Geen regdenkende ouers sal dit oorweeg om hul kinders daarheen te stuur indien die dorp 'n slegte reputasie ontwikkel nie. Daar moet dus gewaak word dat dit nie die toedrag van sake raak nie. Orania is nie 'n plek vir leeglêers nie en veral die diensverskaffers het 'n verantwoordelikheid om die regulasies behoorlik te te pas.
Baie dankie vir jou boodskap van ondersteuning.
Ons stem saam dat dit baie belangrik is vir die dorp se beeld na buite dat drank reg hanteer moet word, en natuurlik ook vir die interne fisiese- en geestelike gesondheid van ons Christen Afrikaner gemeenskap.
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…