Die oorspronklike Orania wat in die '90's aangekoop is, beslaan minder as 500 hektaar, maar met die grondgebiede VKN, 272 en Kambroo wat intussen bygekom het en alles saam deel uitmaak van die wettig-erkende Orania Oorlegsone, is die huidige grootte ongeveer 10 000 hektaar.