Hæ, ég vildi vita verð þitt.
Goeiedag, ek stel eintlik voor dat hierdie gesprek eerder direk plaasvind as op die anonieme forum, want dit klink nie asof dit anoniem hoef te wees nie en dit is moeilik om goeie en vinnige terugvoer te gee aan iemand in Ysland as dit op 'n publieke forum soos hierdie gebeur. Jy kan my direk kontak deur 'n e-pos te stuur na burger@myorania.co.za .
As my vertaler korrek is, dink ek jy wil weet wat ons pryse is en ek neem aan jy verwys na die pryse van eiendom. Die antwoord daarop is dat mens slegs eiendom in Orania mag bekom of in Orania mag werk as mens verblyfreg het (dus, iets soos burgerskap of "citizenship"). Hierdie reg is slegs beskikbaar vir Christen Afrikaners, so iemand van Ysland sal ongelukkig nie daarvoor kwalifiseer nie.
Jy is egter altyd welkom om ons te besoek en om ons te ondersteun as jy wil!
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…