Sal julle ASSEBLIEF die 2 slaggate by die skuifhek by Orania - Oos herstel? Julle diens is gewoonlik fantasties en ek hoop hierdie probleem sal ook binnekort so goed soos altyd opgelos word.
Die slaggate is in beplanning om binne die volgende paar dae herstel te word. Ons mannekrag was ongelukkig besig met groot projekte die laaste week of so, maar dit is nou amper afgehandel.
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…