Wat is n realistiese manier op 2.7 miljoen Afrikaners in Orania te kry binne 30 jaar?
Dit kan tog nie onmoontlik wees?
Ons is seker dat enigiets moontlik is as dit die Here se wil is, selfs 2.7 miljoen Afrikaners in Orania binne 30 jaar!
Menslik gesproke klink daardie hoeveelheid egter onrealisties, want dit sal daarop neerkom dat byna elke Afrikaner wat nog in Suid Afrika woon vanoor die hele land hierheen sou moes verhuis en dat daar intussen elke jaar massiewe nuwe woongebiede en besigheids- en nywerheidsareas ens aangebou sou moes word.
'n Meer waarskynlike vooruitsig is dat Orania binnekort weer die historiese groeikoers van 10%+ per jaar begin toon, waardeur ons binne slegs enkele jare (baie minder as 30!) ons hele streek sal begin domineer, wat 'n nodige stap is om te neem op ons wettige pad na onafhanklikheid toe.
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…