klagtes

OSK : Hoe word konfidensiële inligting by OSK hanteer?

Ek is besorg daaroor dat finansiele instansies my persoonlike inligting korrek moet hanteer. Hoe is die stand van sake by OSK rondom konfidensialiteit van rekeninghouers se inligting?

Terugvoering

OSK het baie streng reëls oor die hantering van persoonlike inligting, wat voldoen aan alle relevante wetgewing daaroor.

Wanneer enigiemand dalk twyfel het hieroor of 'n spesifieke klagte daaroor aanhangig wil maak, kan dit by die bank se Oudit- en Toesighoudende komitee aangemeld word vir konfidensiële verdere ondersoek. Hierdie komitee staan onder voorsitterskap van Abraham van Zyl en hy kan gekontak word op 082 524 9013. In hierdie oudit-proses sal dit nodig wees dat die persoon wat die klagte bring hul identiteit moet bekendmaak en soveel as moontlik spesifieke inligting oor die geval wat hulle pla moet gee, maar die persoon se identiteit sal natuurlik met die nodige versigtigheid hanteer word.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls