opmerkings

Hoekom is Orania nog so klein?

Waarom is ons mense nog nie almal in Orania nie?

 

Gaan dit nog TE goed met ons volk? Dink hulle nogsteeds geld gaan hulle vryheid koop?

Terugvoering

Dit is 'n baie goeie vraag! Vir Oraniƫrs, wat reeds die doodloopstraat van die "nuwe Suid Afrika" ingesien het en daadwerklik deel geword het van die enigste werkbare langtermyn oplossing (gedesentraliseerde vryheid van gemeenskappe wat op kulturele grondslag interne gedeelde normes, waardes en strewes het), is dit moeilik om te verstaan hoekom daar nog soveel Boere-Afrikaners is wat bly glo in die "reƫnboog" oplossing wat globaliste aan almal probeer verkoop.

In volgehoue afhanklikheid van God is ons egter vol vertroue dat meer en meer van ons volksgenote ook sal deel word van ons oplossing - iets wat in die afgelope dekades veral versnel het elke keer wanneer Boere-Afrikaners meer verdrukking in Suid Afrika ondervind het en nie ge"sus" was deur vals-hoop oplossings soos die RNE nie.

Orania is gereed om selfs heelwat vinniger groei as die 10% per jaar gemiddeld oor die laaste dekade of so to hanteer, so ons sien daarna uit dat ons mense in groot getalle hierheen verhuis!

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

120/2026
(Uitgereik op: 7 September, 2026)
Gemeenskapsdienste
119/2026
(Uitgereik op: 4 September, 2026)
Inligting en Skakeling
117/2026
(Uitgereik op: 1 September, 2026)
Korporatiewe Dienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls