Hoeveel Orania Beweging lede is daar buite Orania wat maandeliks bydra?
Let asb daarop dat die Orania Beweging nie dieselfde organisasie is as die een wie se webblad hierdie is nie, naamlik die Orania Dorpsraad (alhoewel die twee organisasies natuurlik naby verwant is). Ons stel dus voor dat jy die Orania Beweging self kontak en die inligting wat jy benodig daar aanvra.
Die Orania Dorpsraad se webwerf is www.myorania.co.za en die Orania Beweging se webwerf is www.orania.co.za .
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…