opmerkings

Hospitaal?

Kom daar nou n nuwe mediese sentrum in Orania of in Vanderkloof of albei?

Ons mense van buite Orania is deurmekaar en sal graag meer wil weet!

Terugvoering

Die behoefte aan mediese dienste in Orania in die toekoms word op twee hoof-maniere beantwoord.

Eerstens is daar die staatskliniek, wat nog deurgaans gratis dienste gebied het en sal aanhou om so te doen. Daar is wel tans veranderinge in die personeel, maar die situasie word in diepte met die Dept van Gesondheid gekoƶrdineer, sodat die dienste daar hopelik binnekort selfs sal verbeter.

Tweedens is daar 'n privaat maatskappy van Oraniƫrs, genaamd Orania Gesondheidsorg MSW, wat al beduidende vordering gemaak het om professionele privaat mediese dienste beskikbaar te stel wanneer die huidige privaat-praktyk dokter die dorp gaan verlaat. Hierdie maatskappy het onlangs 'n groot publieke vergadering toegespreek en hulle beoogde dienste aan die gemeenskap verduidelik, wat oor die algemeen baie positief ontvang is. Hierdie sal funksioneer as 'n geregistreerde privaat-praktyk, so indien pasiƫnte mediese fondse het sal daar, soos normaalweg by enige ander praktyk, ge-eis kan word vir die kostes.

Die vooruitsig is dus dat alle inwoners deurgaans toegang tot mediese dienste behoort te hĆŖ en dat die apteek ook heeltyd beskikbaar behoort te wees.

Die privaat dokter wat tans 'n praktyk in Orania het, sal steeds sy praktyk in Vanderkloof bedryf, so inwoners kan ook daarheen gaan indien hulle dit so verkies.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

129/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Algemeen
128/2026
(Uitgereik op: 18 September, 2026)
Outomatisering en Digitalisering
127/2026
(Uitgereik op: 16 September, 2026)
Uitvoerende Hoof
126/2026
(Uitgereik op: 15 September, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls