voorstelle

Huis pryse

Wat is n volhoubare oplossing vir huis pryse in Orania?

Terugvoering

Eiendomme in Orania word verhandel in 'n vrye-mark stelsel, so enige veranderinge daarin word gewoonweg deur ekonomiese faktore bepaal.

As daar dus gevoel word dat pryse te duur is en dat baie mense dit nie kan bekostig nie, sal dit op die langtermyn seker beste opgelos word deur die versterking van Orania se ekonomie en die verhoging van die gemiddelde Oraniƫr se finansiƫle vermoƫns (die vestiging van 'n groter en sterker middelklas).

Maar in lig van die inligting hierbo, nl dat normale vraag en aanbod ons pryse bepaal, is dit eintlik tot 'n mate onafwendbaar dat Orania se huispryse hoƫr is as in ander dorpe van soortgelyke grootte. Ons is 'n Christelike Boere-Afrikaner dorp met 'n baie bekwame munisipaliteit, met uitstekende skole en opleiding, met besondere veiligheid en met 'n gemeenskap wat vry is om hul kultuur uit te leef op vele verskillende maniere! Dus, die vraag vir dit wat ons bied is baie hoƫr as vir ander plekke op die platteland, en daarom is ons eiendomme vanself ook meer werd.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

100/2026
(Uitgereik op: 6 August, 2026)
Ingenieursdiente
099/2026
(Uitgereik op: 5 August, 2026)
Ingenieursdiente
097/2026
(Uitgereik op: 28 July, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Aug
Wednesday 12 August, 2026
- 12 August, 2026
9:00 am
28
Aug
Friday 28 August, 2026
- 29 August, 2026
5:00 pm
5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls