voorstelle

Huis pryse

Ek verstaan Orania is n vrye mark maar geen betekenisvolle ekonomiese groei gaan plaasvind as huispryse so hoog bly nie.

 

Maw Afrikaners gaan nie kan trek na Orania toe.

Terugvoering

Die bekostigbaarheid daarvan vir nuwe inwoners om Orania toe te trek, asook vir bestaande inwoners om 'n gemaklike bestaan te kan voer, is iets waaroor baie gedink word. Ons stem saam met jou dat dit eintlik so maklik as moontlik moet wees vir Afrikaners wat ons ideale en waardes deel om hierheen te kan kom, sonder dat geld dit in baie gevalle amper onmoontlik moet maak.

Die vryemark waarna jy verwys (wat op hierdie stadium veroorsaak dat huispryse in Orania relatief hoog is maar huur relatief laag) is egter iets wat Orania se "owerheid" uiters versigtig is om mee te peuter. Prysbeheer is al herhaaldelik en oorweldigend bewys om nie 'n goeie volhoubare stelsel vir enige ekonomie te wees nie, net soos die sosialistiese beskikbaarstelling van dienste - waarvoor enige gesonde gemeenskap se burgers en instellings (kerke ens) eintlik self verantwoordelikheid moet neem - ook nie is nie. Dit is dus uiters onwaarskynlik dat Orania se bestuur op enige direkte manier by die pryse van eiendomme sal inmeng, behalwe deur die feit dat nuwe ontwikkelings (ook deur privaat ontwikkelaars) aangemoedig word sodat die aanbod teenoor vraag verhouding van nature die pryse bietjie in toom behoort te hou.

Gelukkig is daar ook ander dinge in Orania wat alreeds meer bekostigbaar is as in Suid Afrika, wat die lewe vir ons mense op sekere gebiede makliker maak. Orania se kruideniersware is byvoorbeeld bewys om goedkoper te wees as in Suid Afrika (sien die opnames wat in die sensus gepubliseer word), en Orania Gesondheidsorg MSW maak dit moontlik vir inwoners om teen uiters goeie pryse toegang tot dokters te kry.

Kommentaar

{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.singularReviewCountLabel }}
{{ reviewsTotal }}{{ options.labels.pluralReviewCountLabel }}
{{ options.labels.noReviewsLabel }}
{{ options.labels.newReviewButton }}
{{ userData.canReview.message }}

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

119/2026
(Uitgereik op: 4 September, 2026)
Inligting en Skakeling
117/2026
(Uitgereik op: 1 September, 2026)
Korporatiewe Dienste
116/2026
(Uitgereik op: 1 September, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

5
Sep
Saturday 5 September, 2026
- 5 September, 2026
10:00 am
18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls