Goeie dag.
As ek n huis wil koop in Orania en weer later verkoop. Wie bepaal die waarde van die huis? Mag ek dit verkoop vir die prys wat ek wil of bepaal die aandeelblokskema hoeveel die huis in die mark gesit word vir.
Dankie.
Die hele ekonomie van Orania, insluitend die huis-mark, funksioneer as 'n vrye-ekonomie. Die huispryse word dus, soos op enige ander plek, bepaal deur vraag en aanbod en 'n eienaar is welkom om dit teen enige prys van die hand te sit wat 'n koper bereid is om te betaal.
Die enigste voorwaarde is dat kopers Verblyfreg moet hê in Orania.
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…